Elke mens het deel aan twee węrelde: die fisiese węreld waarvan jy jou
met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswęreld waarvan ’n mens nie
langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die
bestaan van hierdie geesteswęreld ontken, beteken beslis nie dat dit
nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie.
In Die geesteswęreld werp Isak Burger lig op hierdie onsienlike węreld
rondom ons. Hy fokus op vyf hoofdele:
• Die realiteit van die geesteswęreld
• God en die geesteswęreld
• Die engele
• Satan en sy demone
• Die gelowige en die geesteswęreld
Isak Burger wys gelowiges in hierdie boek daarop dat dit noodsaaklik is
om kennis te neem van die geesteswęreld en wat daarin gebeur, want dit
raak ons elkeen.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!