Dit is die verhaal van ’n vrou wat haar familie in ’n terreuraanval
verloor. Dit vertel van ’n gelowige wat in gehoorsaamheid leef,
net sodat die mat onder haar uitgeruk kan word. Die boek sal
die leser aanmoedig om die werklike koste van ons geloof te
bereken, na te dink oor die karakter van God en ons identiteit
as Sy kinders. Hannelie se verhaal is ’n merkwaardige
getuienis van ’n lewe in geloof en die krag van vergifnis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!