Hykie Berg is ’n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg
oor Suid-Afrika. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy
suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier
vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot
in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies-hospitaal, waar God
hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat
God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God
ons nie laat gaan nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!