God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te
midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik
perspektief.
Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in ’n Lewe
naby God deur praktiese riglyne help om nader aan God te kom sodat sy
Teenwoordigheid vir hulle ’n werklikheid kan word. Belangrike temas wat
uitstaan, is onder andere:
- gefokusde tyd met die Woord
- gebed as anker van jou geloofslewe
- betroubaarheid van God se beloftes
- dankbaarheid as uitvloeisel van geloof
- hantering van seer en mislukking in jou verlede
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!