![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
Marcus Moore, half-Iers, roep sy armoedige ouerhuis in Skotland vaarwel toe ná 'n gewelddadige voorval. Sy oë is vol blink klippies en hy klim op 'n skip na Suid-Afrika. Sy droombestemming is die diggings in Kimberley en later die woelige Goudstad. Hy is nie alleen nie: die myne wemel van dromers. Hy leer legendariese fortuinsoekers, swendelaars en selfgemaakte magnate soos Barney Barnato, ken. Hy skuur ook skouers met historiese figure soos Olive Schreiner, Cecil John Rhodes en Paul Kruger. Dieper as Drome handel oor 'n fassinerende tyd in ons geskiedenis en die verhoog is wyd – dit wemel van aksie en drama. Oor alles val die skadu van die Empaaier. Daar is ook 'n tydlose liefdesverhaal aan die hart van hierdie roman.
|
![]() ![]() You may like...
Advanced Introduction to Human Dignity…
James R. May, Erin Daly
Paperback
R652
Discovery Miles 6 520
Insights on Global Challenges and…
V Dashavantha Reddy, K Venkateswara Rao, …
Hardcover
Understanding Normal and Clinical…
Kathryn Pinna, Ellie Whitney, …
Hardcover
![]()
|