0
Your cart
![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
Senobia Arendse, ’n taalversorger van Prins Albert, se toekoms lę en wink waar sy vroegoggend in Bellville op haar nuwe woonstelmaat wag. Palesa word vergesel deur drie dashing jongmanne. En dis veral die selfversekerde DJ, Ayanda Ngubane, met sy breë glimlag, wat haar beïndruk. Maar net wanneer Senobia begin dink haar nuwe lewe is maanskyn en rose, stap die verlede saam met Palesa by die voordeur in. Mondeo Hendricks, haar eerste liefde, is terug asof dit nog altyd in die sterre voorspel is.
|
![]() ![]() You may like...
Hidden Figures - The Untold Story of the…
Margot Lee Shetterly
Paperback
![]()
Working the Roots - Over 400 Years of…
Michele Elizabeth Lee
Paperback
Immunotherapy of Cancer, Volume 143
Xiang-Yang Wang, Paul B. Fisher
Hardcover
|