![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
Vrouekeur is 地 populere gesinstydskrif wat elke week 地 inspirerende rubriek deur Janine Bevolo-Manders publiseer. Die rubrieke het 地 Christelike inslag en bied raad, hoop en inspirasie. Die Vrouekeur kreatiewe & inspirerende jaarbeplanner bestaan uit 地 versameling van Janine se boodskappe, verpak in die vorm van 地 nuttige jaarbeplanner met oorspronklike illustrasies deur Rina Burger, 地 plaaslike kunstenaar, en illustreerder van die blitsverkoper ROUGE, inkleurboek vir grootmense. Dames kan boek hou van hulle afsprake, vriende en familie se verjaarsdae, sowel as om inspirasie te ontvang en hul kreatiwiteit uit te leef deur die pragtige verbeeldingryke illustrasies in die boek in te kleur. Inkleur vir grootmense is tans baie gewild! Nie net is dit 地 heerlike, verslawende, kreatiewe tydverdryf nie, maar dit het ook terapeutiese waarde.
|
![]() ![]() You may like...
Life and Religion of the Hindoos - With…
Joguth Chunder Gangooly
Paperback
R576
Discovery Miles 5 760
|