Vrouekeur is 地 populere gesinstydskrif wat elke week 地
inspirerende rubriek deur Janine Bevolo-Manders publiseer. Die
rubrieke het 地 Christelike inslag en bied raad, hoop en
inspirasie. Die Vrouekeur kreatiewe & inspirerende
jaarbeplanner bestaan uit 地 versameling van Janine se boodskappe,
verpak in die vorm van 地 nuttige jaarbeplanner met oorspronklike
illustrasies deur Rina Burger, 地 plaaslike kunstenaar, en
illustreerder van die blitsverkoper ROUGE, inkleurboek vir
grootmense. Dames kan boek hou van hulle afsprake, vriende en
familie se verjaarsdae, sowel as om inspirasie te ontvang en hul
kreatiwiteit uit te leef deur die pragtige verbeeldingryke
illustrasies in die boek in te kleur. Inkleur vir grootmense is
tans baie gewild! Nie net is dit 地 heerlike, verslawende,
kreatiewe tydverdryf nie, maar dit het ook terapeutiese waarde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!