![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments
The NEW ALL-IN-ONE Grade R Workbook for Home Language form part of the NEW ALL-IN-ONE series. The worksheets on the CD included in the NEW ALL-IN-ONE Grade R Home Language Teacher’s Guide are now in book form to make it easier for teachers to hand out to learners in their class. The new activities make revision fun and provide teachers with extra assessment & guidelines of the learner’s knowledge.
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op 地 speelse manier. Elke week (daar is 40 weke) begin met 創 spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met 地 sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met 地 storie. Dit bevat ook 地 Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos 創 varkkoekie wat by die Plaasdiere-tema aansluit asook 地 poppekasstorie. Die handleiding bevat aktiwiteite wat al die ELDA痴 (vroee leerontwikkelingsareas soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere (met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.
Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders 地 voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NCF vir kinders van geboorte to vier jaar. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. Sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDA痴) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.
Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders 地 voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDAs) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.
The Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids contains a year plan, four term plans, a possible week schedule and daily 40-week step-by-step teaching plans.
|
![]() ![]() You may like...
Narrative and Technology Ethics
Wessel Reijers, Mark Coeckelbergh
Hardcover
R3,365
Discovery Miles 33 650
A Drink with Shane MacGowan
Victoria Mary Clarke, Shane MacGowan
Paperback
R483
Discovery Miles 4 830
Focus On Operational Management - A…
Andreas de Beer, Dirk Rossouw
Paperback
R451
Discovery Miles 4 510
Integrative Medicine in Primary Care…
Vincent Morelli, Roger Zoorob
Hardcover
R1,685
Discovery Miles 16 850
The Rev. J. W. Loguen, as a Slave and as…
Jermain Wesley Loguen
Paperback
R640
Discovery Miles 6 400
|