Books > Children's & Educational > Reference
|
Buy Now
Nuwe Alles-in-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R490
Discovery Miles 4 900
You Save: R80
(14%)
|
|
Nuwe Alles-in-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
Series: Nuwe Alles-in-Een
(1 rating, sign in to rate)
List price R570
Loot Price R490
Discovery Miles 4 900
You Save R80 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel
volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte
tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en
oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na
Graad R te onderrig op 地 speelse manier. Elke week (daar is 40
weke) begin met 創 spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die
vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met 地
sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite)
wat u met die kind doen en eindig met 地 storie. Dit bevat ook 地
Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind
eetbare voorwerpe maak (soos 創 varkkoekie wat by die
Plaasdiere-tema aansluit asook 地 poppekasstorie. Die handleiding
bevat aktiwiteite wat al die ELDA痴 (vroee leerontwikkelingsareas
soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die
voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van
goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese
konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere
(met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My
omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na
Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders
speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.