Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 10 > History
This valuable study guide, based on the CAPS curriculum, covers 6 topics and, for each topic, includes: Comprehensive Notes, Key Terms & Timelines, Questions & Essays and Answers to questions and essays plus: Exam Papers & Memos. This book is a well-substantiated portrayal of the periods and cultures covered by the Grade 10 History curriculum. Many photographs and excerpts are used to contextualise events and make the subject accessible. The key terms and timelines provide easy referencing for every topic. A wide variety of source-based and essay questions are supplied and the detailed answers and model essays explicitly illustrate the skills that learners are being expected to master. This book is a valuable tool for establishing a sound understanding of the History curriculum. Teachers can request a free image CD to accompany the use of this book in the classroom. This CD also shows learners how mind-maps can be used as a way of summarising key content. The same material is also downloadable from our website.
Oxford In Search of History provides learners and teachers with outstanding, accessible high-quality material that meets the requirements of the National Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). The course builds learners' confidence by using scaffolded activities, and by providing opportunities for practice and consolidation. Extension activities provide for learners aspiring to excellence. Features include: a complete bank of planning tools is provided, ensuring that pacing and progression comply with CAPS requirements; and a wide range of assessment tools facilitate assessment.
Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: volledige beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en progressie aan die KABV-vereistes voldoen; en 'n groot verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.
Hierdie waardevolle studiegids, gebaseer op die KABV-kurrikulum, dek 6 onderwerpe, en sluit vir elke onderwerpdie volgende in: Omvattende Notas, Sleutelterme & Tydlyne, Vrae & Opstelle en Vrae & Opstelle se Antwoorde plus: Eksamenvraestelle en Memo痴. Hierdie boek is 地 deeglik bewese weergawe van die tydperke en kulture wat deur die Graad 10 Geskiedeniskurrikulum gedek word. Baie foto痴 en uittreksels word gebruik om aan gebeure konteks te gee en die vak meer toeganklik te maak. Die sleutelterme en tydlyne bied maklike verwysing vir elke onderwerp. 地 Wye verskeidenheid brongebaseerde en opsteltipe vrae word verskaf en die volledige antwoorde en modelopstelle illustreer die vaardighede wat leerders moet kan bemeester, baie duidelik. Hierdie boek is 地 waardevolle hulpmiddel om 地 goeie begrip van die Geskiedeniskurrikulum te vestig. Onderwysers kan 地 gratis voorstellings-CD aanvra wat saam met hierdie boek in die klaskamer gebruik kan word. Hierdie CD wys ook vir leerders hoe breinkaarte gebruik kan word om sleutelinhoud op te som. Dieselfde materiaal kan ook van die webtuiste afgelaai word.
|
You may like...
Via Afrika Mathematical Literacy Grade…
Mbali, L.R. de Waal, …
Paperback
Oxford successful physical sciences CAPS
P. Broster, H. James, …
Paperback
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, …
Paperback
(2)
The Mark: Gr 10 Home Language - Study…
Janet Unterslak
Paperback
(1)
X-Kit Achieve Essential Reference Guide…
O. Hendry, S. Gosher, …
Paperback
The Answer Series Grade 10 mathematics…
Anne Eadie, Gretel Lampe
Paperback
|