Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R241
Discovery Miles 2 410
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
Loot Price R241
Discovery Miles 2 410
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Hierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel. Dit
bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module
en Gedetailleerde memo’s. Hierdie gids is ‘n noodsaaklike inleiding
tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teëkom en wat die
grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm. Die
vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike
kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot
toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word. Die
vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se
wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot ‘n begrip van hoe
Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die
‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder
konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die
jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder
in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.