Lotta se klas het ’n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van
bedreigde diere op ’n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor
diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie he pandas en
Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . .
maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie
met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie. Dit is die een
katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is
egter altyd pret!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!