Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras.
Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel; Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met 'n getroude man; en Karien - Karien pak haar goed en gaan vroeer terug huis toe.
Want hoe kon haar twee, beste vriendinne haar soveel jare lank 'n rat voor die oe draai?
Dis 'n boek oor vriendskap, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!