Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp
Skeepswrakmuseum, staan aangekla. Pligsversuim, wanbesteding,
allerlei. Maar sy is ’n deeglike amptenaar, en sy het haar
verdediging gereed: Skipskop is belangrik, Meneer die Voorsitter,
en sy wat Juffrou Visagie is, gaan dit laat onthou. Sy en haar
noukeurige skaalmodel van Skipskop wat die Overberg so in rep en
roer het. Die skaalmodel was die debuutpryswenner in NB se Groot
Romanwedstryd 2015.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!