In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se
vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite
Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in
die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind
van 'n plek binne die Afrika-bestel. Soos in haar vorige bundels
hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese
en die land(skap).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!