So reg in vandag se tienertaal vertel die bekroonde Barrie Hough
die verhaal van Wolfie, die sensitiewe standerd nege-seun wat vir
hom 'n oorbel laat insit sodat hy soos 'n regte kunstenaar kan
voel. Hy ontmoet vir Anton met die mooi lyf, 'n skitterende
balletdanser. Maar dan word Anton siek. Die diagnose is vigs.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!