Books > Fiction > Genre fiction > Science fiction
|
Buy Now
Loeloeraai (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R180
Discovery Miles 1 800
|
|
Loeloeraai (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R180
Discovery Miles 1 800
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Loeloeraai, wat oorspronklik in 1923 uitgegee is, is heel moontlik
die eerste Afrikaanse verhaal in die wetenskapsfiksie-genre. Die
meeste van die kleurvolle karakters in die boek is ou bekendes uit
Langenhoven se ander verhale, soos Kerneels, Vroutjie, hul dogter
Engela, oom Stoffel, swaer Watwo, Herrie, Kerneels se mak olifant
en Jakhals, Kerneels se hond. Die ander hoofkarakter is Loeloeraai,
'n onverwagse besoeker van Venus wat een aand met sy ruimtetuig op
Kerneels se werf land. Eers is Kerneels-hulle baie agterdogtig oor
die wyse vreemdeling vanuit die buitenste ruim, maar gaandeweg leer
hulle dat hy in vrede gekom het. Maar ander mense leer gou-gou van
Loeloeraai se bestaan en die gereg wil hom in die tronk stop omdat
hy die land onwettig binnegekom het... Buiten Langenhoven se humor
wat die verhaal kenmerk, kan ons sien watter kennis van die
wetenskap en die buitenste ruim reeds in daardie tyd bestaan het en
kan ons ook agterkom watter kennis tekortgeskiet het. Loeloeraai se
besoek is om meer van die aarde te leer en ook leer hy die mensheid
meer van homself en hoe kenmerke soos gierigheid, selfsug en
wreedheid die mens se vooruitgang belemmer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.