Johanna van Cas Wepener is 地 roman oor die dood van 地 vrou,
Johanna, en haar impak op die mense rondom haar se lewens. Johanna
is lesbies in 地 tyd waar dit in die George waar sy grootword en
meeste van haar lewe woon, nie sosiaal aanvaarbaar is nie. Die
verhaal word geskryf vanuit verskillende perspektiewe: Vanuit haar
geliefde Muriel se oogpunt, haar wyse bediende Nonna, haar suster,
haar dominee en haar susterskind Willie. Hulle almal probeer haar
dood verwerk en sin maak van sekere dramatiese gebeurtenisse in
haar lewe as klein dogtertjie. Johanna is 地 aangrypende roman oor
die impak van 地 lewe binne 地 sekere milieu en kultuur. Dit getuig
van goeie vakmanskap en 地 fyn aanvoeling vir menseverhoudinge,
omgewing en atmosfeer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!