0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction

Buy Now

Bokveld binnekort (Afrikaans, Paperback) Price: R268
Discovery Miles 2 680

Bokveld binnekort (Afrikaans, Paperback)

Charlie Human

 (sign in to rate)
Price R268
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 680

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Charlie Human se Bokveld binnekort is 地 wonderlike toevoeging tot die versameling knap spekulatiewe fiksie wat die afgelope ruk deur Suid-Afrikaanse skrywers soos Lauren Beukes, Sarah Lotz, en S.A. Partridge gelewer is. Die hoofkarakter, Baxter Zevcenko, is 地 sestienjarige hardebaard wat 地 pornografiesindikaat op sy skool se speelgrond bedryf. Baxter is vlymskerp, het 地 donker sin vir humor en die roman is ryk aan heerlike pittighede. Die hel is los wanneer Baxter se meisie Esme ontvoer word en hy met 地 skok op Kaapstad se bonatuurlike onderwereld afkom. 地 Ongewone tand op die toneel van Esme se verdwyning help Baxter om kennis te maak met Jackie Ronin, 地 man wat bonatuurlike monsters jag. Saam probeer hulle vir Esme opspoor en kruis hul wee met 地 gloeiende man uit Wes-Afrika, die berugte Koningin van die Nagsluipers en 地 waansinnige wapendeskundige genaamd Basson. Baxter probeer so hard om sin te maak van hierdie vreemde wereld dat hy nie agterkom dat hy deel is van Basson se bose plan wat die aarde bokveld toe kan stuur nie. Bokveld binnekort is 地 skreeusnaakse, opwindende en interessante boek wat deur meer lesers as wetenskapfiksiegeesdiftiges geniet sal word. Dit is fantasties in elke sin van die woord en is die begin van 地 belowende loopbaan vir hierdie jong skrywer. Die boek word gelyktydig in Suid-Afrika en in die Verenigde Koninkryk uitgegee.

General

Imprint: Umuzi
Country of origin: South Africa
Release date: July 2013
Authors: Charlie Human
Dimensions: 222 x 146 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 276
ISBN-13: 978-1-4152-0378-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4152-0378-4
Barcode: 9781415203781

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Bad Luck Penny
Amy Heydenrych Paperback  (1)
R365 Discovery Miles 3 650
The Boy Who Could Keep A Swan In His…
John Hunt Paperback  (1)
R352 Discovery Miles 3 520
The Secret Keeper
Susan Lewis Paperback  (1)
R298 Discovery Miles 2 980
Impossible
Sarah Lotz Paperback R328 Discovery Miles 3 280
Southern Man
Greg Iles Paperback R440 R393 Discovery Miles 3 930
The Wish
Nicholas Sparks Paperback R442 Discovery Miles 4 420
Still Life
Sarah Winman Paperback R394 Discovery Miles 3 940
A Hibiscus Coast
Nick Mulgrew Paperback R388 Discovery Miles 3 880
The School Gates
Fiona Snyckers Paperback R290 R268 Discovery Miles 2 680
The Tea Ladies Of St Jude's Hospital
Joanna Nell Paperback R474 R433 Discovery Miles 4 330
One Life - Short Stories
Joanne Hichens, Karina M. Szczurek Paperback R320 R284 Discovery Miles 2 840
A Distant Shore
Karen Kingsbury Hardcover R643 Discovery Miles 6 430

See more

Partners