//Kabbo op die ysterspoor bied ’n voorstelling van die
titelkarakter, 'n sjamaan, se verplasing na die groot god Eloib se
werklikhei. Die eenman-drama handel oor die spirituele wysheid van
die Boesmans en herinner die gehoor daaraan dat voorstellings van
diaspora in die Afrikaanse drama nie slegs Afrikaners en hul bande
met ’n tuisland, gasheerland en postkolonie betrek nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!