Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks
|
Not currently available
Die verlore pikkewyn - 'n Paul & Vlekkie verhaal (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R153
Discovery Miles 1 530
|
|
Die verlore pikkewyn - 'n Paul & Vlekkie verhaal (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R153
Discovery Miles 1 530
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Hierdie is nog ’n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie
vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee
het. In hierdie verhaal besoek die drie die dieretuin. Hulle grom
vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op ’n baie oulike
klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die
volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie
vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou
agter dat hulle hul gestryery moet los en sal moet saamspan om Piep
weer by die huis te kry. Dis ’n pragtige storie van vriendskap en
spanwerk, wonderlik geillustreer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.