n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories
met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat
dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die
storie, die storie is die mens, het Dana, self-erkende storiesmous,
by geleentheid gese. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die
binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling
stories weer 'n deernisvolle blik op mense: gewone mense en al hul
dinge, mense in dorpe en stede en afgelee streke. Dit is
baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy
respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy
stories die leser laat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!