0
Your cart

Your cart is empty

Books > History

Buy Now

Voetligte En Applous! - Die Beginjare Van Die Afrikaanse Beroepstoneel (Afrikaans, Hardcover, illustrated edition) Loot Price: R110
Discovery Miles 1 100

Voetligte En Applous! - Die Beginjare Van Die Afrikaanse Beroepstoneel (Afrikaans, Hardcover, illustrated edition)

Danie Botha

 (sign in to rate)
Loot Price R110 Discovery Miles 1 100

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Voetligte en applous! is die geskiedenis van die pioniers van die Afrikaanse beroepstoneel. Dis ’n onderhoudende verhaal, vol vermaaklike staaltjies oor saamgeflanste verhoe en dowwe voetligte, geleende rekwisiete, huilende babas in gehore en die onvoorspelbare “optredes” van kinders en diere. Die verhaal begin reeds in 1925, toe toneelstukke soos Die heks, Huis-toe en Oorskotjie opgevoer is. Dit is die verhaal van mense wat die onsekere bestaan van rondreisende toneelspeler gekies het: mense soos Wena Naude, Hendrik en Mathilde Hanekom, Andre Huguenet en Lydia Lindeque. Dis by tye ’n verhaal van ontbering en swaarkry, maar dis ook die verhaal van oomblikke van glorie, van hulde en applous. Die teks is ’n uitvloeisel van Danie Botha se jare lange betrokkenheid by die Afrikaanse toneelwereld.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: July 2011
Authors: Danie Botha
Dimensions: 245 x 160 x 30mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 451
Edition: illustrated edition
ISBN-13: 978-1-86919-090-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > General
Books > History > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
LSN: 1-86919-090-4
Barcode: 9781869190903

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners