Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Lees is Maklik Graad 5 Vlak 2: Twee Stories met Een Begin (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R107
Discovery Miles 1 070
|
|
Lees is Maklik Graad 5 Vlak 2: Twee Stories met Een Begin (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Series: Reading is easy
(sign in to rate)
Loot Price R107
Discovery Miles 1 070
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Duba en Kai, baie dapper jagters, wys vir ons as gevolg van jou
keuses en besluite kan 'n storie baie anders eindig. Die twee dele
van die storie begin dieselfde, maar as gevolg van verskillende
dade en gevolge eindig dit op twee baie verskillende maniere. Kyk
wat Duba en Kai in die twee stories met dieselfde begin doen en hoe
hulle die storie en hulle reis eindig. Heinemann se Lees is
Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere
Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en
onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te
verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie,
avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60
titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir
lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat
gebaseer is op die storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R230
R202
Discovery Miles 2 020
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.