Dot Serfontein het Liefde in die kwepertyd as 'n vervolgverhaal in
Sarais Marais geskryf. Dit was egter so gewild, dat dit in boekvorm
verskyn het gedurende 1960. In hierdie verhaal raak ’n
teruggetrokke boer verlief op die foto van ’n hartseer
donkerkopnooi in sy bure se huis. 'n Briefwisseling ontstaan en die
boer is oortuig dat hy sy trouvrou ontmoet het. Wanneer sy op die
plaas aankom, is die briefskrywer – ‘n sagggeaarde blondine met
kuiltjies in haar wange – egter glad nie die meisie op die foto nie
. . . Die boer moet besluit of liefde ’n illusie of werklikheid is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!