Toring le langs die Weskus, 'n afgelee gehuggie waar 'n hand vol
bewoners sukkel-sukkel 'n bestaan probeer maak. Dis midde-in die
Tweede Wereldoorlog en tye is swaar. 'n Verwoestende storm wat twee
dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en
alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare
op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg,
dat die storm 'n nuwe era op Toring ingelei het, dat hul Toring
nooit meer sal wees soos dit was nie. 'n Roman - die eerste ooit -
deur die befaamde kortverhaalskrywer E. Kotze.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!