Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy "eie mense", in
opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom
opgebou het? Hy het die "barbare" nie so sleg behandel nie, nie so
vreeslik uitgebuit nie. Hulle het goeie kos gekry en klere op
Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik
teruggestaan. Hy het net een van hulle doodgeslaan, maar dit was
lank gelede.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!