Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar die sorgvrye tydjie loop
ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana – en hulle moet baie vinnig
antwoorde op 'n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou
houthuis aan die voet van die krans weg? Wat het die vrou op die
strand so bang gemaak? Wat is die geheimsinnige Bart se rol in die
gebeure? En wat is die raaisel van die Ding? Lekker spannende
storie vol bloedstollende kinkels. Ouer, trae lesers sal dit ook
geniet. Die derde boek van agt in Francois Bloemhof se
Rillers-reeks
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!