Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
In sneeu geskryf (Afrikaans, Paperback)
Price: R113
Discovery Miles 1 130
|
|
In sneeu geskryf (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R113
Discovery Miles 1 130
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters
vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die
bloedige opmars van die Rooi Leer. Dekades later, op 'n kontinent
duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in
'n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat 'n somer by Sizzler’s, 'n
bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion,
Randy en Cool Daddy. Vir sy kliente is hy “Frikkie”, 'n boerseun
wat hul wildste fantasiee waar maak. Wanneer 'n klient een aand vir
hom 'n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later
loop Heinrich die man, Bertus, in 'n kuierplek raak waar die ouens
van Sizzler’s uithang. Wat hulle twee nie weet nie, is dat die
kelner wat vir hulle shooters aandra, teen 'n waansinnige
moorddadigheid in sy eie kop baklei. Die ware Sizzler’s-moorde van
2003 vind op besondere wyse neerslag in Francois Loots se verhaal.
In sneeu geskryf knoop die lotgevalle van uiteenlopende karakters
vernuftig saam – hartverskeurend, koelbloedig en anderkant die
grense van ruimte en tyd.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R390
R348
Discovery Miles 3 480
Mimic
Daniel Cole
Paperback
R355
R194
Discovery Miles 1 940
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
The Match
Harlan Coben
Paperback
R411
Discovery Miles 4 110
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R444
R409
Discovery Miles 4 090
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.