'n Wit olifantjie, 'n hen wat wou kraai ... Jy sal kennis maak met
splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit
by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n
skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de
Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die
stories op die CD: Lea se Boom; Die Lied van die Hen; Tot Stinkie
se Redding; Die Duisendpoot en die Slak; Frederik en Kuifie;
Kameelperd en Sebra; Katryntjie Kekkel; Jabba die Wit Olifantjie;
Meteoor die Drakie; Lenet se Ponie (Bonussnit).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!