0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Buy Now

Lees is Maklik Graad 4 Vlak 2: Rabia se lig (Afrikaans, Paperback, 2nd ed) Loot Price: R83
Discovery Miles 830
You Save: R11 (12%)
Lees is Maklik Graad 4 Vlak 2: Rabia se lig (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Glynis Clacherty

Lees is Maklik Graad 4 Vlak 2: Rabia se lig (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

Glynis Clacherty

Series: Reading is easy

 (sign in to rate)
List price R94 Loot Price R83 Discovery Miles 830 You Save R11 (12%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

In 2001 het ek 'n paar baie spesiale en brawe jong mense leer ken. Hulle was almal vlugtelinge wat in Johannesburg gewoon het. Vlugtelinge is mense wat hulle eie land moes verlaat, gewoonlik as gevolg van oorlog. Soos wat ek hierdie jong mense beter leer ken het, het meeste van hulle hulle lewensverhaal met my gedeel. Hierdie is die storie van 'n reis waarop baie, baie kinders gegaan het.

Ek het net een gekies... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

General

Imprint: Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Series: Reading is easy
Release date: December 2012
Authors: Glynis Clacherty
Dimensions: 200 x 126 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 48
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-0-7962-4504-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-7962-4504-5
Barcode: 9780796245045

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners