Die sewentiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde stel
studente bekend aan die beginsels van die Internasionale Finansiele
Verslagdoeningstandaarde. Veranderings wat deur nuwe en hersiene
standaarde meegebring is, is weereens in hierdie nuutste uitgawe
bygewerk, grootliks met betrekking tot die nuwe IFRS 16 wat handel
oor hure. Die rekeningkundige beginsels word geillustreer deur vrae
wat geleidelik in moeilikheidsgraad toeneem. Hierdie benadering
fasiliteer die student se begrip van die beginsels en stel hul in
staat om finansiele state op 'n praktiese manier te bemeester.
Hierdie uitgawe van Rekeningkundige Standaarde se doelstelling is
om aan die behoeftes van studente te voldoen en om terselfdertyd
die werklas van die dosente te verlig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!