'n Mens is die storie wat jy van jouself vertel. Liefde is 'n
wegholvuur, en die wind is so wispelturig soos mense. As die wind
kom draai is Hans du Plessis se jongste historiese roman. Kan
Vryheid, afstammeling van 'n slaaf, vir mooi Magriet Skuilhoek toe
bring as die bergland haar so beklem? Buitendien, se haar ma:
Vryheid is nie een van ons nie, dis tog wat Artikel Ses van die
Burgerraad se Drie en Dertig Artikels eintlik se. Hoe durf 'n
basterkind soos Vryheid daarteen baklei, een wat nie eers weet wie
sy pa was nie? En hoe le jy liefhe uit? ""Artikel Vier en dertig,""
skree Margriet oor die osse se koppe, sodat haar pa verskrik omkyk:
""Die wet van Mooidorp: jy mag nie liefhe nie!"""
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!