Is 'n tarantula so dodelik soos wat James Bond wil he ons moet glo
in Dr No? Kan die menslike liggaam die G-krag waaraan Brittanje se
beroemdste spioen in Moonraker onderwerp word, werklik oorleef? Is
die blouring-seekat so giftig soos wat in Octopussy beweer word? En
wat is die effek op die menslike liggaam van 'n oordaad rooivleis,
brood en Martini's? Heinz Modler beantwoord die en baie ander
interessante vrae in James Bond, Ontbloot- Die naakte waarheid
agter Brittanje se beroemdste geheime agent. Die gewilde skrywer se
deeglik nagevorste antwoorde sorg keer op keer vir fassinerende
resultate.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!