Books > Social sciences > Education > Organization & management of education
|
Buy Now
Geletterdheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R629
Discovery Miles 6 290
You Save: R51
(7%)
|
|
Geletterdheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Expected to ship within 7 - 10 working days
|
Waarom is Geletterdheid in die Grondslagfase uniek? Die boek
behandel die onderrig van Afrikaans as huistaal in Graad 1, 2 en 3
soos beskryf in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring
(KABV) van 2011. Die boek bevat ook inligting vir die onderrig van
Graad R. Dit fokus op die onderwyspraktyk en het terselfdertyd 'n
sterk navorsingsinslag. 'n Teoretiese agtergrond tot
taalontwikkeling en basiese geletterdheid is in hierdie uitgawe
ingesluit. Die belangrikheid van moedertaal of huistaal word
beklemtoon. Die onderrig van luister, praat, lees en kyk, skryf,
dink en redeneer asook taalstruktuur en -gebruik word breedvoerig
bespreek en praktiese idees word gegee. Handskrifonderrig word
behandel met voorbeelde uit die praktyk. Assessering word by elke
taalvaardigheid bespreek en voorbeelde word gegee. Die teks is
krities gelees deur kundiges in die praktyk en die akademiese
wereld. 'n CD-Rom met 'n Graad 1 skriftipe is ingesluit. Die CD-Rom
is ontwikkel deur Judy van Heerden, 'n dosent in die Departement
Vroee Kinderonderwys aan die Universiteit van Pretoria. Vir wie is
die boek geskryf? Persone wat gemoeid is met die onderrig van
Afrikaans as huistaal of addisionele taal in die Grondslagfase.
Ouers wat hul kinders tuis onderrig. Dosente en studente in die
Grondslagfase. Almal wat basiese en nuwe idees vir die onderrig van
Afrikaans soek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.