Books > History > History of specific subjects > Military history
|
Buy Now
Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters - Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R240
Discovery Miles 2 400
Other Buying Options
Seller Price
R316
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters - Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog (Afrikaans, Paperback)
(1 rating, sign in to rate)
Loot Price R240
Discovery Miles 2 400
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
In Dwarstrekkers, dwepers en dokters vertel Kay de Villiers van 'n
hele aantal mense wat die verskrikkings en vermaaklikhede van die
Boere-oorlog aan eie lyf ervaar het. So is daar die romantiese
Russiese dokter wat eers met haar eggenoot rusie maak en dan vermom
as man haar lewe waag om hom op die slagvelde van Suid-Afrika te
gaan soek. Daar is die onstuitbare mediese student Tewie Wessels
wat hom as 'n Engelse adellike voordoen om uit Engeland, waar hy
medies studeer, na Suid-Afrika te kom. Daar is die dapper
tienermeisie Susie Blignaut wat deur dinamietslagdoppies vermink
word. Daar is die Franse kolonel en die flambojante graaf
Sternberg, daar is die onkeerbare Mary Kingsley, daar is Robert
Montague Poore die soldaat sesse slaan, en soveel ander. Prof. De
Villiers slaag uitstekend daarin om die lewens van merkwaardige,
minder bekende enkelinge binne die groter geskiedenis van die
Anglo-Boereoorlog te plaas.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.