0
Your cart

Your cart is empty

Books > History

Buy Now

'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R297
Discovery Miles 2 970
'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte (Afrikaans, Paperback): J. L. Du Toit, L. Du...

'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte (Afrikaans, Paperback)

J. L. Du Toit, L. Du Toit

 (sign in to rate)
Loot Price R297 Discovery Miles 2 970

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-"oorkondes": (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word.

General

Imprint: Lulu.Com
Country of origin: United Kingdom
Release date: December 2013
First published: December 2013
Authors: J. L. Du Toit • L. Du Toit
Dimensions: 210 x 148 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 132
ISBN-13: 978-1-291-66455-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > General
Books > History > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
LSN: 1-291-66455-6
Barcode: 9781291664553

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners