Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum
in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die
Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks
poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul
visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende
tekste wat ryklik geïllustreer is.
Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos
besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die
leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!