Wanneer Bilbo Baalens uit sy gerieflike hobbitgat weggevoer word
deur Ghandalf die towenaar en dertien vrypostige dwerge, word hy
onverwags meegesleur in ’n samesweerdery om die dwerge se verlore
skatte terug te steel by Smaug die Vreeslike: ’n reusagtige en baie
gevaarlike draak … Die hobbit is al vir tagtig jaar lank een van
die mees geliefde fantasieverhale ter wereld en word met reg as ’n
klassieke werk beskou.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!