Phillip is 'n skilder met een uitstalling agter die rug. Om den
brode begin hy weer by 'n finansiele instelling in Bellville werk.
Hy bly net om die draai en naweke neem hy die trein na die
middestad om sy nuwe kunstenaarsvriende te besoek. Een oggend op
die trein besef hy dat mense hom met agterdog bejeen. Ook sy
buurman het 'n vendetta teen hom en daar is 'n reuk in sy woonstel
wat hom telkens oorweldig . . . Die grysland-verblyf is 'n teer,
onsentimentele blik op die geleidelike aftakeling van ’n man wat ly
aan skisofrenie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!