Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en
die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na ’n
oord op ’n tropiese eiland te ontvlug om ’n slaggie te rus en uit te
span. ’n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy
doodmoeë gesin te verrig.
Maar die Heffl eys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens
daarvan hoor nie. Sonsteek, ’n maagaandoening en giftige goggas dreig
om die gesin se vakansie te bederf.
Kan hulle reis gered word, of gaan hierdie eilandbesoek op ’n ramp
uitloop?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!