Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets
|
Buy Now
Die Verhaal van Lewe & die Omgewing - n Afrika-perspektief (Afrikaans, Paperback)
Price: R99
Discovery Miles 990
You Save: R191
(66%)
|
|
Die Verhaal van Lewe & die Omgewing - n Afrika-perspektief (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R290
Price R99
Discovery Miles 990
You Save R191 (66%)
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
Die verhaal van lewe & die omgewing – ’n Afrika-perspektief
handel oor die brose wonder van lewe. Dit is ’n viering van die
aarde se ryke, wonderlike verskeidenheid – die spesies, bevolkings,
gemeenskappe en ekostelsels wat ons omring – en van die natuur se
veerkragtigheid. Dit vertel van die drie hoofekostelsels:
varswater, oseane en land, en al die lewe wat hulle in en om Afrika
onderhou. Dit bespreek evolusie en die eindeloos vertakkende boom
van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkings toeneem en afneem, en
hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk. En dit vertel die
verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika, en hoe ons tot
moderne mense ontwikkel het. Die boek waarsku teen ons menslike
invloed op die planeet en die vinnige klimaatsverandering wat dit
aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputting van
hulpbronne. Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanning en
bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade te
herstel en volhoubaarheid te verseker. Dit is die verhaal van lewe
en die omgewing in Afrika.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.