Ontwikkel jou kind se vroe ë leesvaardighede op 'n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!