Books > Children's & Educational > Reference
|
Buy Now
Leer my lees (V2 Grootboek 1): Tippie en die boom (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R188
Discovery Miles 1 880
You Save: R12
(6%)
|
|
Leer my lees (V2 Grootboek 1): Tippie en die boom (Afrikaans, Paperback)
Series: Leer my lees (V2 Grootboek)
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R188
Discovery Miles 1 880
You Save R12 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan
klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die
eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend. Elke
boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat
gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder,
kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die
enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met
“voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer,
terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speelspeel by
die kind vas te lê.
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels
vir groeplees en aktiewe deelname.
Titels beskikbaar as Vlak 2-grootboeke:
1. Tippie en die boom
2. Tippie en die haas
3. Tippie en die duur mat
4. Tippie en die leer
5. Tippie en die uil
6. Tippie se neus jeuk
7. Tippie en die mier
8. Tippie se kous
9. Tippie soek 'n boek
10. Tippie en die braai
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.