Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > Crime & mystery
|
Buy Now
Speurder Kwaaikofski 3 - Die Pienk Skoolspook (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R160
Discovery Miles 1 600
You Save: R10
(6%)
|
|
Speurder Kwaaikofski 3 - Die Pienk Skoolspook (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R170
Loot Price R160
Discovery Miles 1 600
You Save R10 (6%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs hư nie meer so braaf nie . . . Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Silent Sister
Megan Davidhizar
Paperback
R239
Discovery Miles 2 390
Onderwereld
Fanie Viljoen
Paperback
R230
R216
Discovery Miles 2 160
The Treatment
C.L. Taylor
Paperback
(1)
R259
R242
Discovery Miles 2 420
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Paperback
R240
R225
Discovery Miles 2 250
Donker Web
Fanie Viljoen
Paperback
(2)
R291
R209
Discovery Miles 2 090
As Good As Dead
Holly Jackson
Paperback
(2)
R235
R210
Discovery Miles 2 100
The Naturals
Jennifer Lynn Barnes
Paperback
R280
R250
Discovery Miles 2 500
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.