Kobus Galloway se Idees vol vrees-tekenprente raak al hoe gewilder:
hy het nou 150 000 aanhangers op Facebook, teenoor 75 000 地 jaar
gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse
tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige
eenreel-woordspelings, is 地 groot gunsteling onder
Suid-Afrikaners. Idees vol vrees volume 4 volg op die sukses van
die eerste drie boeke en is 地 versameling van nog 150 tekenprente,
waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog
nerens anders verskyn het nie. Dit is 地 moet-he vir sy bestaande
bewonderaars en sal ongetwyfeld 地 hele klomp nuwes lok. As 地
bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike
eenreel-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal
prikkel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!