Books > Social sciences > Psychology > The self, ego, identity, personality
|
Buy Now
Gemaklik in jou eie lyf (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R185
Discovery Miles 1 850
You Save: R15
(7%)
|
|
Gemaklik in jou eie lyf (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R185
Discovery Miles 1 850
You Save R15 (7%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Leandie du Randt is ’n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook ’n
geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan
uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en
dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te
help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself
te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal
verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breer van
toepassing kan wees. Die boek word as ’n drie-week-kursus aangebied
met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerpe
dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik,
groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom
gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die
praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te
dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en
te rapporteer. Alhoewel daar ’n sterk geestelike boodskap is,
‘preek’ die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir
enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.