Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 1 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Price: R351
Discovery Miles 3 510
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 1 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
Price R351
Discovery Miles 3 510
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Hierdie boek is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse
wat tesame die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer
is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL I
van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word:
Lewensprosesse in Plante en Diere en Omgewingstudies. Dit sluit ook
volledige notas oor Graad 11 Omgewingstudies as ‘n komponent van
die Graad 12 Vraestel 1 in. Beide DEEL 1 end DEEL 2 Graad 12
studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’
per module en Gedetailleerde memo’s. Hierdie 3 in 1 studiegidse
bied NUWE materiaal wat deeglik nagevors, relevant, toeganklik en
genotvol is. Die inhoud is omvattend, tog leerdervriendelik. Die
gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word,
verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester
word. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en
bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur
die jaar sistematies te werk, word graad 12 leerders met
verskillende leervermoens en leerstyle geinspireer om uitstekende
resultate te behaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.