Books > Biography > Historical, political & military
|
Buy Now
Magnus Malan - My Lewe Saam Met Die SA Weermag (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R272
Discovery Miles 2 720
|
|
Magnus Malan - My Lewe Saam Met Die SA Weermag (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R272
Discovery Miles 2 720
Expected to ship within 4 - 17 working days
|
Donate to Against Period Poverty
Total price: R282
Discovery Miles: 2 820
|
Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die
destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik
tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die liggaamlike
opleidingsbrigade kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans
42 jaar onherroeplik met die Suid-Afrikaanse Weermag vervleg. Malan
se militere loopbaan het hom na verskillende plekke in
Suider-Afrika geneem - na Robbeneiland, na die toenmalige
Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse
mandaatgebied moes beskerm, na die Militere akademie op Saldanha,
na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leer en later as Hoof
van die Weermag is hy ten nouste berokke by Suid-Afrika se inval in
Angloa in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop
volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word
as Minister van Verdediging in die 1980's. Malan lewer op bondige
wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in
Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die
Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksesse van Krygkor en
oor Suid-Afrika se kernwapenvermoe. Hy verskaf waardevolle
konteksgegewens van 'n tydperk volgeprop met staatkundige en
militere gebeure; 'n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie
geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.